Heeltemal Verslaan, Maar Tog… episode artwork

EPISODE · Mar 30, 2024 · 2 MIN

Heeltemal Verslaan, Maar Tog…

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 149:4 Die Here se kinders gee Hom groot plesier. Mense sonder status en belangrikheid behandel Hy soos konings wanneer Hy hulle help. (DB) Paas-Saterdag. Is dit ‘n noemenswaardige dag? Dit is ‘n soort van ‘tussen-in-dag’ tussen die verskriklike gebeure van Goeie Vrydag en die skouspelagtige, wonderlike gebeure van Opstandingsondag.Wat dink jy het die dissipels op daardie eerste Paas-Saterdag gedoen? Net rondgelê en die Sabbatsrus geniet? Het hulle gewag vir die Opstandingsdag sodat hulle kon feesvier? Nee wat, ek betwyfel dit sterk!Miskien het hulle Jesus se voorspellings dat Hy uit die dood sou opstaan, onthou? Maar heelwaarskynlik was hulle so getraumatiseer deur die gebeure van gister en so bevrees vir hul eie lewens, dat hulle weggekruip het.’n Paar jaar tevore het Jesus vir hulle gesê dat Hy nederig van hart is. Jare later sou die apostel Paulus aan die kerk in Filippi skryf dat Jesus Homself tot die dood aan 'n kruis verneder het.Ja, Jesus, die Seun van God, die Skepper van die heelal, het Homself laat kruisig om vir jou en vir my te red. Dit was die grootste daad van nederigheid ooit. Psalm 149:4 Die Here se kinders gee Hom groot plesier. Mense sonder status en belangrikheid behandel Hy soos konings wanneer Hy hulle help. (DB)God is konsekwent. Hy is so lief daarvoor om nederigheid te beloon. En hier, op hierdie ‘tussen-in-dag’ tussen Goeie Vrydag en Opstandingsondag, is dit amper asof daardie vers praat van die grootste wonderwerk wat op die punt was om te gebeur.Die grootste vernedering in die ganse menslike geskiedenis, was op die punt om die grootste oorwinning in alle ewigheid te word, want die Here kroon die nederiges met oorwinning!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 30, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 149:4 Die Here se kinders gee Hom groot plesier. Mense sonder status en belangrikheid behandel Hy soos konings wanneer Hy hulle help. (DB) Paas-Saterdag. Is dit ‘n noemenswaardige dag? Dit is ‘n soort van ‘tussen-in-dag’ tussen die verskriklike gebeure van Goeie Vrydag en die skouspelagtige, wonderlike gebeure van Opstandingsondag. Wat dink jy het die dissipels op daardie eerste Paas-Saterdag gedoen? Net rondgelê en die Sabbatsrus geniet? Het hulle gewag vir di...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Heeltemal Verslaan, Maar Tog…

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 30, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!