Heeltemal Waardeloos episode artwork

EPISODE · Mar 20, 2024 · 2 MIN

Heeltemal Waardeloos

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 9:25,26 “Wat help dit 'n mens as hy die hele wêreld as wins verkry, maar homself verloor of te gronde gaan? Elkeen wat hom vir My en my woorde skaam, vir hom sal die Seun van die mens Hom skaam wanneer Hy kom, beklee met sy heerlikheid en die heerlikheid van die Vader en van die heilige engele. Die aanloklikheid van al die dinge wat geld kan koop, word by die dag groter. Ons ekonomiese stelsels word al hoe vaardiger om ons van ons swaarverdiende geldjies te skei.Slimfone, motors met verhitte en lugversorgde sitplekke, ontwerperskoene, vyfster-avonture … enigiets en nóg wat, is teen ’n prys joune.My ma het 'n relatief eenvoudige lewe gelei. Sy het nie veel gehad nie, maar toe sy oorlede is, was dit my verantwoordelikheid om haar goedjies op te pak. Ons het so 'n paar goed gehou, maar die meeste het na die stortingsterrein gegaan. Dit laat jou diep nadink oor die goed wat jy het. Is jy te geheg daaraan? Wil jy dalk nog meer daarvan hê? In watter mate het jou besittings die verloop van jou lewe bepaal?Lukas 9:25,26 “Wat help dit 'n mens as hy die hele wêreld as wins verkry, maar homself verloor of te gronde gaan? Elkeen wat hom vir My en my woorde skaam, vir hom sal die Seun van die mens Hom skaam wanneer Hy kom, beklee met sy heerlikheid en die heerlikheid van die Vader en van die heilige engele.Tot op 'n stadium het ons almal goed nodig, maar ons kan so vasgevang in die versameling daarin raak, so gedrewe wees om meer aan te skaf, dat Jesus ewe skielik die agterste sitplek in ons lewens moet inneem. En soos ons meer gedryf word deur ons besittings en dit wat ons nog wil kry, leef ons ons lewens al hoe minder vir Hom. Ons raak selfs skaam om ter wille van Hom anders te wees.Moenie dat dit met jou gebeur nie. Al daardie goed sal niks werd wees op daardie dag wanneer jy in sy heiligheid voor Hom staan nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 20, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Lukas 9:25,26 “Wat help dit 'n mens as hy die hele wêreld as wins verkry, maar homself verloor of te gronde gaan? Elkeen wat hom vir My en my woorde skaam, vir hom sal die Seun van die mens Hom skaam wanneer Hy kom, beklee met sy heerlikheid en die heerlikheid van die Vader en van die heilige engele. Die aanloklikheid van al die dinge wat geld kan koop, word by die dag groter. Ons ekonomiese stelsels word al hoe vaardiger om ons van ons swaarverdiende geldjies te skei....

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Heeltemal Waardeloos

0:00 2:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 20, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!