Heilige Gees Krag episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2025 · 2 MIN

Heilige Gees Krag

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHandelinge 1:6-8 Toe hulle 'n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig?” Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy eie mag bepaal het nie. Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld. Ons leef vandag in ‘n wêreld vol van soveel leë beloftes. Jy kan nie eers vyf minute aanlyn spandeer sonder dat die een of ander advertensie opduik wat die een of ander wonderwerkende produk adverteer nie. Meestal is dit net baie lawaai, maar wanneer jy gedaan is – soos wat ons al te dikwels in hierdie vinnige wêreld is – kan hulle maklik jou met hulle beloftes oortuig en mislei.So in plaas daarvan, gaan ek vandag iets met jou deel, iets wat waar is, iets wat nooit sal misluk nie, iets wat ‘n ryk, oorvloedige lewe bring. Ná Jesus se dood en opstanding het sy dissipels na 'n hemelse oplossing vir hulle wêreldse probleem gesoek. Hulle wou hê dat Jesus hulle uit die Romeinse beheer bevry.Handelinge 1:6-8 Toe hulle 'n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig?” Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy eie mag bepaal het nie. Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.In beide die Ou Testament (in Hebreeus) en die Nuwe Testament (in Grieks) beteken die woorde vir “die Heilige Gees” basies 'n rukwind, 'n asem … die asem van die lewe.God kan besluit om jou omstandighede te verander. Dit hang net van Hom af. Maar wanneer jy Jesus volg, wanneer jy een van sy dissipels word, sal Hy jou met sy asem vul, met sy Gees. En dié krag sal jou bemagtig en jou die krag gee om ander van Hom te vertel. Heilige Gees Krag.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 13, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Handelinge 1:6-8 Toe hulle 'n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig?” Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy eie mag bepaal het nie. Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld. O...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Heilige Gees Krag

0:00 2:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 13, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!