Heiligmaking 101 episode artwork

EPISODE · Sep 5, 2024 · 2 MIN

Heiligmaking 101

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Tessalonisense 4:3-6 Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid. Elkeen van julle moet weet dat hy met sy vrou heilig en eerbaar moet saamlewe; julle moenie deur hartstog en begeerte gedrywe word soos die heidene wat vir God nie ken nie. Ook mag niemand hom in hierdie verband te buite gaan en sy broer bedrieg nie, want die Here straf al sulke dinge. So het ons julle trouens al vroeër gewaarsku; ons het julle nadruklik hierop gewys. Dis soms moeilik om jou sake in orde te kry. En nou praat ons van enige sake in jou lewe wat jy moet regruk. Om ‘n nuwe blaadjie om te slaan was nog nooit kinderspeletjies nie... Dit lyk asof te veel dinge jou in ‘n wurggreep wil vasklou en jou wil aftrek. Klink dit bekend? Of gebeur dit net met my?Daardie skoonmaak-proses is die "heiligmaking" waarna teoloë verwys. En uit sy groot liefde, is dit presies wat God wil hê ons moet doen:1 Tessalonisense 4:3-6 Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid. Elkeen van julle moet weet dat hy met sy vrou heilig en eerbaar moet saamlewe; julle moenie deur hartstog en begeerte gedrywe word soos die heidene wat vir God nie ken nie. Ook mag niemand hom in hierdie verband te buite gaan en sy broer bedrieg nie, want die Here straf al sulke dinge. So het ons julle trouens al vroeër gewaarsku; ons het julle nadruklik hierop gewys.Dit is 'n ernstige waarskuwing! Dit waarsku ons baie duidelik teen die situasies waar ons ons eie sonde met 'n kopknik en 'n knipoog onder die mat wil invee.Maar moenie dink dis ‘n nietigheid nie – God neem ons sonde so ernstig op, dat Hy Jesus gestuur het om aan 'n Kruis te sterf om die prys wat sy geregtigheid vereis, te betaal. Glo in Hom en vra Hom om jou sondes volkome te vergewe.Dis reg, maar nou roep God jou na 'n nuwe lewe. Hy wil jou vrymaak van die gevolge van jou sonde deur jou sonde op te ruim. En dit is nie iets wat jy op jou eie gaan doen nie, want Hy stuur sy Gees – die Heilige Gees – om in jou te woon, om jou te bemagtig en om jou heilig te maak.So, wanneer jy in die versoeking kom om jou sonde ligtelik op te neem, onthou: Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe.En dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 5, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Tessalonisense 4:3-6 Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. Weerhou julle van onsedelikheid. Elkeen van julle moet weet dat hy met sy vrou heilig en eerbaar moet saamlewe; julle moenie deur hartstog en begeerte gedrywe word soos die heidene wat vir God nie ken nie. Ook mag niemand hom in hierdie verband te buite gaan en sy broer bedrieg nie, want die Here straf al sulke dinge. So het ons julle trouens al vroeër gewaarsku; ons het julle nadruklik hierop gewys.&nb...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Heiligmaking 101

0:00 2:56

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 5, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!