Hemel en Aarde Sal Vergaan episode artwork

EPISODE · Apr 28, 2026 · 2 MIN

Hemel en Aarde Sal Vergaan

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 24:35 Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.”Baie van die dinge wat tans in die wêreld gebeur, lyk, wel, vreemd... apokalipties, oftewel openbarend, asof ons in die laaste dae leef. Ag, miskien voel sommige van die dinge wat in jou lewe aangaan ook so. En tog, te midde van dit alles, is ons gespaar en het ons elkeen vanoggend wakker geword om nog 'n dag te beleef.Die konsep van die apokalips dui op die eindtye, die vernietiging van die skepping. En met die skrikwekkende omwentelinge wat op die oomblik in die wêreld aangaan - wie weet?Die oorspronklike Griekse woord - apokalypsis - beteken eintlik 'n openbaring, 'n onthulling, 'n openbaarmaking van verborge waarhede. So, ek wonder, wat probeer God vir jou en my sê oor die ontstellende gebeure wat in ons eie lewens plaasvind.Terwyl jy besig is om jou gereed te maak om God se stem te hoor, luister hoe Jesus hierdie vrae van sy dissipels oor die eindtye beantwoord het in:Matteus 24:35 Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.”Soms voel dit asof die grond onder jou voete bewe; dinge wat jy as vanselfsprekend aanvaar het, verkrummel; dít wat jy nog altyd as waar beskou het, lyk skielik twyfelagtig.Wanneer jy begin twyfel, is my gebed vir jou, dat jy sal onthou wat Jesus gesê het toe sy dissipels Hom gekonfronteer het met dinge wat hulle nie verstaan het nie:Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.”Hy het jou lief. Hy het gesterf om jou van jou sondes te red. Hy het weer opgestaan om jou 'n nuwe lewe te gee. En eendag kom Hy jou huis toe neem om vir ewig by Hom te wees.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 28, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 24:35 Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.” Baie van die dinge wat tans in die wêreld gebeur, lyk, wel, vreemd... apokalipties, oftewel openbarend, asof ons in die laaste dae leef. Ag, miskien voel sommige van die dinge wat in jou lewe aangaan ook so. En tog, te midde van dit alles, is ons gespaar en het ons elkeen vanoggend wakker geword om nog 'n dag te beleef. Die konsep van die apokalips dui op die eindtye, die vernietiging van die skepping. E...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Hemel en Aarde Sal Vergaan

0:00 2:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 28, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!