Hemelvaart episode artwork

EPISODE · May 14, 2024 · 30 MIN

Hemelvaart

from Radio Scriptura · host Scriptura

Watter nut en getuienis het die hemelvaart van Christus vir ons?  Wie is ons voorspraak by die Vader?  Wie was die volmaakte, eenmalige offer en die eens en vir altyd offer?  Wie regeer nou, of is Jesus se werk nou verby?  Het Jesus al die Ou Testamentiese beloftes vervul?  Hoe werklik is die waarbord en die teenwoordigheid van die Heilige Gees in jou lewe?  Watter impak het die wete dat jy deel is van die bruid van Christus op jou lewe, en hoe impakteer dit die kerk? Leef ons vanuit die evangelie, of leef ons net vir hierdie lewe? 

NOW PLAYING

Hemelvaart

0:00 30:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 30 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on May 14, 2024.

What is this episode about?

Watter nut en getuienis het die hemelvaart van Christus vir ons?  Wie is ons voorspraak by die Vader?  Wie was die volmaakte, eenmalige offer en die eens en vir altyd offer?  Wie regeer nou, of is Jesus se werk nou verby?  Het Jesus al die Ou...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!