EPISODE · May 30, 2025 · 11 MIN
Hemelvaart
from Laat ons Boekevat · host Jan Smit
Send us Fan MailWanneer Jesus opvaar na die hemel, belowe Hy om altyd by ons te wees, Hy belowe dat ons met die Heilige Ges gedoop sal word, Hy belowe dat ons krag sal ontvang om Sy getuies te wees. As ons eensgesind volhard in die gebed, sal hierdie beloftes vir ons waar word gedurende hierdie Pinkstertyd.
What this episode covers
Send us Fan Mail Wanneer Jesus opvaar na die hemel, belowe Hy om altyd by ons te wees, Hy belowe dat ons met die Heilige Ges gedoop sal word, Hy belowe dat ons krag sal ontvang om Sy getuies te wees. As ons eensgesind volhard in die gebed, sal hierdie beloftes vir ons waar word gedurende hierdie Pinkstertyd.
NOW PLAYING
Hemelvaart
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 29, 2026 ·22m
Jun 28, 2026 ·40m
Jun 26, 2026 ·39m
Jun 26, 2026 ·10m