[ HEMELVAART ] U Woord is my wegkruipplek en rigtingwyser | Pierre Engelbrecht episode artwork

EPISODE · May 29, 2025 · 23 MIN

[ HEMELVAART ] U Woord is my wegkruipplek en rigtingwyser | Pierre Engelbrecht

from ekerk Boodskap | Die Podcast · host ekerk

𝗝𝘆’𝘀 𝘂𝗶𝘁𝗴𝗲𝗻𝗼𝗼𝗶 𝗻𝗮 𝗲𝗞𝗲𝗿𝗸 𝗟𝗲𝘄𝗲𝗻𝗱𝗶𝗴 𝗣𝗶𝗻𝗸𝘀𝘁𝗲𝗿! Op Hemelvaart vier ons nie ’n afskeid nie, maar ’n nuwe teenwoordigheid. Jesus is nie meer op aarde nie, maar Hy los ons nie rigtingloos nie. Sy Woord en Gees bly ons gids en veilige skuilplek. Ons tema vir Donderdag, 29 Mei om 19:00 is: "U Woord is my wegkruipplek en rigtingwyser." Pierre Engelbrecht sluit ons Pinksterreeks af met ’n kragtige boodskap uit Psalm 119:105–112. Kom vier saam — en vind weer jou rigting en rus in God se Woord.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 29, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

[ HEMELVAART ] U Woord is my wegkruipplek en rigtingwyser | Pierre Engelbrecht

0:00 23:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of ekerk Boodskap | Die Podcast?

This episode is 23 minutes long.

When was this ekerk Boodskap | Die Podcast episode published?

This episode was published on May 29, 2025.

Can I download this ekerk Boodskap | Die Podcast episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!