Herskep in die Wildernis episode artwork

EPISODE · Dec 6, 2025 · 2 MIN

Herskep in die Wildernis

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 4:14-15 Jesus het na Galilea toe teruggegaan vol van die krag van die Gees, en berigte oor Hom het deur die hele omgewing versprei. Hy het die mense in die sinagoges geleer, en almal het met lof van Hom gepraat. Dit voel party dae asof jou swaarkry vir ewig gaan aanhou en nooit gaan ophou nie. Jy sien geen hoop op ‘n uitkoms of selfs verligting van jou situasie nie. Die druk is so groot dat jy vir jouself sê: Dis ondraaglik. Ek kan nie voortgaan nie! Wanneer gaan dit eendag eindig?Diamante, wat wêreldwyd baie werd is, word sowat 190 kilometer onder die oppervlak, diep binne-in die aarde se maag gevorm. Dit gebeur gedurende 'n ontsettende stadige proses onder enorme druk en hoë temperature – ons praat van 60 000 keer atmosferiese druk, en 1 300 grade Celsius.Die diamante word uiteindelik deur vulkaniese uitbarstings deur kimberlietpype na die oppervlak gevoer, waar dit ontgin en as kosbare minerale verkoop kan word.Gister het ons gesien hoe God Jesus in die woestyn “uitgegooi” het – dit was sy besluit om dit aan sy geliefde Seun te doen!Lukas 4:14-15 Net daarna het die Gees Hom weggevat die woestyn in, waar Hy veertig dae lank gebly het en deur die Satan versoek is. Jesus was daar saam met die wilde diere, en die engele het Hom versorg.Nadat Jesus die veertig dae van daardie verskriklike tyd van hitte en die druk van satan oorleef het, het daar wonderlike dinge met Hom gebeur.Hy het in sy openbare bediening met die krag van die Heilige Gees begin.Dit lyk asof God se gewoonte is om sy allerbeste – of dit nou 'n diamant of 'n karakter is – onder hitte en druk te vorm. En wanneer jy in daardie woestyn is, gaan die tyd teen 'n ondraaglik stadige tempo verby. Maar hou moed, werk saam met God, en jy sal met die krag van die Heilige Gees anderkant uitkom.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Lukas 4:14-15 Jesus het na Galilea toe teruggegaan vol van die krag van die Gees, en berigte oor Hom het deur die hele omgewing versprei. Hy het die mense in die sinagoges geleer, en almal het met lof van Hom gepraat. Dit voel party dae asof jou swaarkry vir ewig gaan aanhou en nooit gaan ophou nie. Jy sien geen hoop op ‘n uitkoms of selfs verligting van jou situasie nie. Die druk is so groot dat jy vir jouself sê: Dis ondraaglik. Ek kan nie voortgaan nie! Wanneer gaan ...

NOW PLAYING

Herskep in die Wildernis

0:00 2:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 6, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailLukas 4:14-15 Jesus het na Galilea toe teruggegaan vol van die krag van die Gees, en berigte oor Hom het deur die hele omgewing versprei. Hy het die mense in die sinagoges geleer, en almal het met lof van Hom gepraat. Dit voel party...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!