EPISODE · Feb 10, 2025 · 2 MIN
Hervormings op munisipale vlak
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ek dink die mees interessante deel van die staatsrede het gegaan oor plaaslike owerhede. Ons weet dat in baie munisipaliteite is dienslewering ʼn ramp en hulle skuld is ʼn risiko vir Eskom en die waterrade. Plaaslike owerheid hervormings is die fokus van fase twee van operasie Vulindlela en die President het gepraat vanaf ʼn nuwe witskrif tot investering en instandhouding. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek.
Embed this episode
NOW PLAYING
Hervormings op munisipale vlak
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.