EPISODE · Nov 2, 2023 · 2 MIN
Het die Minister genoeg gedoen?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons weet dat die Minister van Finansies se uitdaging is om die staatskuld-tot-BBP verhouding te stabiliseer terwyl die ekonomie en sy belastinginkomste stagneer en daar baie eise is vir bykomende besteding. Gister se mini-begroting was ʼn dapper poging om dit reg te kry. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Het die Minister genoeg gedoen?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.