Het Ek Regtig Redding Nodig? episode artwork

EPISODE · Dec 22, 2023 · 2 MIN

Het Ek Regtig Redding Nodig?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Timoteus 1:10 En nou het Hy dit alles aan ons duidelik gemaak deur die koms van Christus Jesus, ons Verlosser, wat die mag van die dood verbreek het en aan ons, deur die Goeie Nuus, die weg gewys het na die onverganklike lewe. (NLV) Oor 'n paar dae sal ons Kersfees, die koms van ons Verlosser na hierdie wêreld, vier. Maar dit laat die vraag ontstaan, 'n vraag wat baie mense hulself afvra: Het ek regtig Jesus se redding nodig?Ek het onlangs met 'n bejaarde vrou gesels, en ek het haar gevra: "Wat glo jy sal met jou gebeur wanneer jy sterf?" Sy het bra onseker gereageer...Wel, ek is nie seker of ek goed genoeg is om hemel toe te gaan nie. Miskien is ek, miskien nie. Ek hoop …Ek was ontsteld en het hierdie kragtige waarheid dadelik met haar gedeel:2 Timoteus 1:10En nou het Hy dit alles aan ons duidelik gemaak deur die koms van Christus Jesus, ons Verlosser, wat die mag van die dood verbreek het en aan ons, deur die Goeie Nuus, die weg gewys het na die onverganklike lewe. Wat het Jesus – ons Verlosser – gekom om te doen? Hy het gekom om die dood te vernietig en om ons die weg te wys om ‘n nuwe lewe te hê ... 'n lewe wat nie vernietig kan word nie.Luister na my. God het nie die weegskaal van geregtigheid in sy hand nie. Hy weeg nie jou goeie dade teen jou slegtes op, om te sien na watter kant toe die skaal vir jou sal kantel nie. Nee, my vriend!In plaas daarvan het Hy sy Seun, Jesus, gestuur – dit is tog waaroor Kersfees gaan – om jou sonde op Hom te plaas. Jesus is namens jou aan die kruis gestraf, sodat, indien jy in Hom glo, jy die vrye gawe van die ewige lewe kry. Kry jy dit verniet? Bloot omdat jy glo? Ja, dis reg: Jesus het gekom om jou dood op Hom te neem en vir jou 'n lewe te gee wat nie vernietig kan word nie!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 22, 2023

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Timoteus 1:10 En nou het Hy dit alles aan ons duidelik gemaak deur die koms van Christus Jesus, ons Verlosser, wat die mag van die dood verbreek het en aan ons, deur die Goeie Nuus, die weg gewys het na die onverganklike lewe. (NLV) Oor 'n paar dae sal ons Kersfees, die koms van ons Verlosser na hierdie wêreld, vier. Maar dit laat die vraag ontstaan, 'n vraag wat baie mense hulself afvra: Het ek regtig Jesus se redding nodig? Ek het onlangs met 'n bejaarde vrou gesels, ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Het Ek Regtig Redding Nodig?

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 22, 2023.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!