Het julle dalk ook 'n 3de party in jul verhouding? episode artwork

EPISODE · Aug 5, 2026 · 7 MIN

Het julle dalk ook 'n 3de party in jul verhouding?

from OFM · host OFM

Pulane Nel-Sekepe en Madeleen Steenkamp gesels oor wie en wat alles as 'n 3de party kan indring op jou verhouding, en dit is nie noodwending 'n verneuk storie nie. Hoe jy dit hanteer as dit 'n probleem gaan raak gaan 'n groot impak hê op jou maat se reaksie, en die resultate na jul gesprek. Madeleen verduidelik mooi hoe nes in 'n boerdery, moet die grond verwerk en voorberei word voordat jy kan plant. Net so is die manier hoe jy jou maat 'vra' eerder as 'sê' die voorbereiding wat nodig is wanneer jy so 'n probleem aanspreek. Dit bly belangrik dat jy nie met jou maat praat asof jy die ouer en hy of sy die kind is nie. Julle is spanmaats, en jy is 'n 'witness' tot jou maat se lewe, en dit is iets wat jul saam moet uitwerk. Dankbaarheid en erkenning moet ook dan nooit vergeet word wanneer die maat wel die moeite doen om veranderinge en verbeteringe aan te bring volgens jou versoek nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 5, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Het julle dalk ook 'n 3de party in jul verhouding?

0:00 7:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of OFM?

This episode is 7 minutes long.

When was this OFM episode published?

This episode was published on August 5, 2026.

Can I download this OFM episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!