Het jy Jou Geskenk Oopgemaak? episode artwork

EPISODE · Apr 3, 2024 · 2 MIN

Het jy Jou Geskenk Oopgemaak?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailHandelinge 2:38,39 Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir almal wat daar ver is, vir almal wat die Here ons God na Hom toe sal roep.” Stel jou vir 'n oomblik voor dat jy op een van jou werklik belangrike verjaarsdae, een van daardie met 'n nul aan die einde, 'n geskenk van die persoon vir wie jy die liefste is, ontvang. Dis pragtig toegedraai met 'n groot rooi strik om. Sjoe! Dit bring sommer trane in jou oë. Nouja, wat doen jy? Jy sit dit, net so toegedraai, in 'n kas en vergeet daarvan. Regtig? Dit sal beslis nie sin maak nie, nè?En dis hoe baie Christene met die gawe van die Heilige Gees maak. Handelinge 2:38,39 Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir almal wat daar ver is, vir almal wat die Here ons God na Hom toe sal roep.”Hoekom doen ons dit? Miskien omdat ons nie ons harte en lewens wil verander nie. Miskien verstaan ons nie regtig wie of wat die Heilige Gees is nie. Miskien voel ons bedreig deur die krag van God wat deur sy Gees in ons woon. Of miskien … miskien dink ons nie eers daaraan nie.Weet jy, dat as jy in Jesus glo, begeer Hy om jou lewe te transformeer; Hy wil jou van die sonde wat jou bind, vrymaak. Hy wil jou vergewe en bemagtig om 'n nuwe lewe te lei; 'n lewe as een van sy kinders.En as jy Jesus as jou Verlosser aanneem, en indien jy onderneem om jou hart en jou lewe vir Hom te gee … dan sal Hy jou vergewe. Dan sal Hy jou die gawe van die Heilige Gees gee.Ja, my vriend, hierdie geskenk is vir jou. Haal die strik af en maak dit oop … ter wille van die Naam van Jesus!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 3, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Handelinge 2:38,39 Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang. Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir almal wat daar ver is, vir almal wat die Here ons God na Hom toe sal roep.” Stel jou vir 'n oomblik voor dat jy op een van jou werklik belangrike verjaarsdae, een van daardie met 'n nul aan die einde, 'n ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Het jy Jou Geskenk Oopgemaak?

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 3, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!