Het ons die laaste rentekoersverhoging gehad? episode artwork

EPISODE · May 8, 2023 · 2 MIN

Het ons die laaste rentekoersverhoging gehad?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Sedert November 2021 het die repokoers met 425 basispunte tot 7,75% verhoog. Almal met ʼn huislening of voertuigfinansiering trek swaar en hier en daar spreek mense die hoop uit dat ons aan die einde van hierdie siklus is. Aprilmaand se VPI en PPI data word eers op 24 en 25 Mei bekend gemaak en die Monetêre Beleidskomitee vergader daardie week. So hoe staan sake op die oomblik? Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 8, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Het ons die laaste rentekoersverhoging gehad?

0:00 2:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on May 8, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!