Hier Kom die Goeie Nuus! episode artwork

EPISODE · Sep 20, 2025 · 2 MIN

Hier Kom die Goeie Nuus!

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 2:4,5 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered! Ek is redelik seker daarvan dat daar nie een van ons is, wat nie al onder in 'n put, wat ons vir onsself gegrawe het, was nie; ja, ek praat van 'n ramp wat ons eie ondergang veroorsaak het. In sommige gevalle kan ons onsself daaruit kry. In ander, is dit nie so eenvoudig nie.Oor die afgelope paar dae het ons gesien dat daardie verskynsel so oud soos die berge is. Adam en Eva was ongehoorsaam aan God in die Tuin van Eden, deur ‘n verbode vrug te eet, en hulle is daardeur permanent uit die Paradys, na 'n lewe van pyn, lyding en arbeid, uitgeskop.En dit is die einste dilemma waarmee ons elkeen te kampe het. Ons het almal ons rug op God gedraai. Ons het Hom almal gefaal. Ons is almal in presies dieselfde posisie waarin Adam en Eva hulself bevind het. Ons is permanent van God geskei, tensy iets drasties verander. Dis die slegte nuus.Efesiërs 2:4,5 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered! Daar is niks wat ek en jy kan doen om die breuk tussen ons en God te herbou nie. Daar is niks – nie een enkele ding – wat ons kan doen om sy vergifnis te verdien nie. Hy is immers die God van geregtigheid sowel as die God van liefde. Daarom het Hy Jesus gestuur om die prys van ons rebellie te betaal. En wanneer jy in Hom glo, wanneer jy al jou vertroue in wat Hy vir jou aan die Kruis gedoen het, plaas … dan word jy deur God se genade gered.God is ryk aan barmhartigheid en Hy het jou baie lief!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 20, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Efesiërs 2:4,5 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered! Ek is redelik seker daarvan dat daar nie een van ons is, wat nie al onder in 'n put, wat ons vir onsself gegrawe het, was nie; ja, ek praat van 'n ramp wat ons eie ondergang veroorsaak het. In sommige gevalle kan ons onsself daaruit kry. In ander, is dit nie so eenv...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Hier Kom die Goeie Nuus!

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 20, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!