Hierdie Is Vir Jou episode artwork

EPISODE · Jun 8, 2024 · 2 MIN

Hierdie Is Vir Jou

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 3:17 dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Dis naweek – hoera! Hopelik is dit vir jou ook geleentheid vir 'n ruskansie. Maar op hierdie rusdag is daar iets wat ek graag met jou wil deel.Dit is vir my ‘n seën en enorme voorreg om saam met jou en baie ander mense dwarsdeur die wêreld oor die dinge van God te kan praat deur hierdie daaglikse VARS-boodskappe.Hoewel ek jou nie persoonlik ken nie, bid ek vir jou en vir almal wat elke dag in enige van die meer as ’n dosyn tale kyk, hoor of lees. Weet jy, dat jy die rede is waarom ek doen wat ek doen; jy is die een persoon waarvoor ek diep in my hart bid. Hier is my gebed vir jou:Efesiërs 3:17 dat Christus deur die geloof in jou hart sal woon en dat jy in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.Want Jesus verander alles. Alles!Ons kan baie hard probeer om beter mense te word; om sonde en versoeking te oorwin; om ons stukkende verhoudings self te genees; om … wat ook al, en tog is dit meestal ‘n stryd wat ons sal verloor.Maar wanneer Christus deur geloof in ons harte woon, wanneer ons deur sy Gees en sy Woord al hoe nader aan Hom kom … dis wanneer ons liefde floreer; dis wanneer ons in liefde opgebou word; dis wanneer ons lewens, meer en meer, die heerlikheid van die Een wat sy lewe vir ons gegee het, weerspieël. Daarom ...Bid ek dat Christus deur die geloof in jou hart sal woon en dat jy in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 8, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Efesiërs 3:17 dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Dis naweek – hoera! Hopelik is dit vir jou ook geleentheid vir 'n ruskansie. Maar op hierdie rusdag is daar iets wat ek graag met jou wil deel. Dit is vir my ‘n seën en enorme voorreg om saam met jou en baie ander mense dwarsdeur die wêreld oor die dinge van God te kan praat deur hierdie daaglikse VARS-boodskappe. Hoewel ek jou nie persoonl...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Hierdie Is Vir Jou

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 8, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!