Hierdie week gaan oor inflasie en die repokoersbesluit episode artwork

EPISODE · Sep 18, 2023 · 2 MIN

Hierdie week gaan oor inflasie en die repokoersbesluit

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Hierdie week se ekonomiese nuus gaan oor die nuutste verbruikersprys inflasiesyfer en die Monetêre Beleidskomitee se repokoersbesluit. In Juliemaand het die hooflyn inflasiesyfer op 4,7% gestaan, maar die Reserwebank sal bekommerd wees oor dinge wat dit weer kan verhoog. Ek dink daar is ʼn paar dinge wat ons weet en dan is daar ander stories in die koerant. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 18, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Hierdie week gaan oor inflasie en die repokoersbesluit

0:00 2:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on September 18, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!