EPISODE · Jul 31, 2023 · 2 MIN
Hierdie week se aanwysers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die dae is lank, maar die weke is kort en more is al die eerste Augustus. Hierdie week se ekonomiese aanwysers is Juniemaand se kredietverlening aan die privaatsektor, die handelsbalans, ABSA en S&P Global se aankopebestuurdersindekse vir vir Julie. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Hierdie week se aanwysers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.