Hoe bestuur jy 'n vloedgolf van toeriste? episode artwork

EPISODE · Jul 16, 2024 · 1 MIN

Hoe bestuur jy 'n vloedgolf van toeriste?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Die Covid-19 pandemie was ʼn slag vir die toerismebedryf, maar nou dat dit inperkings iets van die verlede is, is daar ʼn wêreldwye oplewing van toerisme. Aan die een kant is dit ʼn inspuiting wat kan dit help om ekonomiese groei te dryf en werk te skep. Aan die ander kant het dit kostes. Is daar ʼn goeie manier om toerisme te bestuur? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 16, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Hoe bestuur jy 'n vloedgolf van toeriste?

0:00 1:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on July 16, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!