Hoe die Terugval Begin episode artwork

EPISODE · Nov 12, 2025 · 2 MIN

Hoe die Terugval Begin

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 2:2-3 L Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry. Julle het immers ondervind dat die Here goed is. Byna al die goeie dinge wat jy jou voorneem om te doen, behels dat jy skouer aan die wiel moet sit en dit doen. Dit begin as 'n goeie idee, maar na ‘n ruk word die versoeking om jou voet van die pedaal af te haal; stadiger te ry; en stil te hou, te groot. En so ... begin die terugval.Entropie is 'n beginsel in fisika wat basies sê dat in enige stelsel orde in chaos verander; organisasie in anargie, en dit lei uiteindelik tot ineenstorting en verval.Dink aan 'n eier. Jy breek dit in 'n bak en dit is georden - 'n eiergeel omring deur die eierwit. Maar wanneer jy dit met 'n vurk roer word dit deurmekaar. Jy kan nie nou weer die eier skei nie.Die enigste ding wat orde bring, is lewe. Hoe word 'n eier gevorm? Dit word deur 'n lewendige hoender gelê. Trouens, lewe is die enigste ding wat orde uit chaos kan bring. Dieselfde geld vir ons goeie bedoelings. Hulle het lewe nodig om hulle te baar, te onderhou en te help groei. En dis waar God – die Outeur van die lewe – inkom. Die Apostel Petrus skryf in sy eerste brief:1 Petrus 2:2-3 Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry. Julle het immers ondervind dat die Here goed is.Wanneer ons goeie bedoelings nie uitwerk nie; wanneer ons begin terugval, soos met ons almal gebeur, het ons daardie suiwer geestelike melk, die Woord van God, nodig sodat ons kan groei tot ons geestelik weer groot en sterk word as mense wat aan God behoort.Charles Spurgeon het eens gesê dat terugval begin met 'n stowwerige Bybel. Ek stem heelhartig saam.Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 12, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Petrus 2:2-3 L Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry. Julle het immers ondervind dat die Here goed is. Byna al die goeie dinge wat jy jou voorneem om te doen, behels dat jy skouer aan die wiel moet sit en dit doen. Dit begin as 'n goeie idee, maar na ‘n ruk word die versoeking om jou voet van die pedaal af te haal; stadiger te ry; en stil te hou, te groot. En so ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Hoe die Terugval Begin

0:00 2:47

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 12, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!