Hoe Dikwels Kla Jy?? episode artwork

EPISODE · Aug 11, 2024 · 2 MIN

Hoe Dikwels Kla Jy??

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Korintiërs 10:10,11 En moenie mor soos sommige van hulle nie, want dit is die rede waarom God die doodsengel gestuur het om hulle dood te maak. Al hierdie dinge het met hulle gebeur as ’n voorbeeld vir ons, en is neergeskryf om ons te waarsku – ons wat hier teen die einde van die wêreldgeskiedenis leef. (NLV) Daar is niks erger as 'n neulkous nie. Is daar? Iemand wat gedurig oor alles kla, asof die wêreld hulle iets skuld. Niks is ooit goed genoeg nie. Niemand is ooit goed genoeg nie. Die lewe is ‘n nagmerrie.Geniet jy dit om saam met so ‘n neulkous te wees? Probeer jy nie soms die pad oorsteek om hulle te vermy, wanneer jy sien dat hulle na jou kant toe mik nie? Nee, ou maat, kermkouse en mense wat oor alles kla, is beslis nie goeie geselskap nie.Goed dan, kom ons kyk net vir 'n oomblik hierna vanuit God se perspektief. Hy hoor elke gedagte wat ons het, Hy weet alles wat ons doen. So, of ons innerlik mor of hardop kla, Hy is bewus daarvan.Dink jy God geniet hierdie negatiewe dinge wat ons dink of sê? Nee, beslis nie. Kyk wat het God tydens die Israeliete se uittog uit Egipte na die Beloofde Land, gedoen:1 Korintiërs 10:10-12  En moenie mor soos sommige van hulle nie, want dit is die rede waarom God die doodsengel gestuur het om hulle dood te maak. Al hierdie dinge het met hulle gebeur as ’n voorbeeld vir ons, en is neergeskryf om ons te waarsku – ons wat hier teen die einde van die wêreldgeskiedenis leef. (NLV)Ons kan beslis hieruit aflei dat God nie ons gekerm baie geniet nie. Dit is 'n belediging vir Hom en ek en jy moet ag slaan op hierdie waarskuwing. Om te kla, vernietig jou. Dit vreet soos 'n kanker aan jou siel.Maar, hoeveel kragtiger, meer doeltreffend en lewensveranderend sal dit vir ons wees om oor ons probleme te bid, in plaas daarvan om daaroor te kla.En moenie mor soos sommige van hulle nie, want dit is die rede waarom God die doodsengel gestuur het om hulle dood te maak.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 11, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 10:10,11 En moenie mor soos sommige van hulle nie, want dit is die rede waarom God die doodsengel gestuur het om hulle dood te maak. Al hierdie dinge het met hulle gebeur as ’n voorbeeld vir ons, en is neergeskryf om ons te waarsku – ons wat hier teen die einde van die wêreldgeskiedenis leef. (NLV) Daar is niks erger as 'n neulkous nie. Is daar? Iemand wat gedurig oor alles kla, asof die wêreld hulle iets skuld. Niks is ooit goed genoeg nie. Niemand is ooi...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Hoe Dikwels Kla Jy??

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 11, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!