EPISODE · Sep 29, 2023 · 2 MIN
Hoe dinge lyk wanneer dit swaar gaan
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Ons weet dat dit ekonomiese groei is gedemp en die werkloosheidskoers is hoog. Ten spyte van beurtkrag en al die ander uitdagings wat huishoudings en firmas in die gesig staar is daar nog ʼn bietjie lewe oor in die ekonomie. Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die tweede kwartaal se opname van indiensname bekend gemaak. Dit gee ons nog ʼn prentjie van hoe dinge lyk wanneer dit swaar gaan. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Hoe dinge lyk wanneer dit swaar gaan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.