EPISODE · May 21, 2024 · 2 MIN
Hoe groen is die party waarvoor jy stem?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Reserwebank het onlangs gewaarsku dat die Europese koolstofbelasting, of te wel Carbon Border Adjustment Mechanism ʼn negatiewe impak kan hê op Suid-Afrika se uitvoer en die ekonomie. Die VSA, Japan, Kanada en die Verenigde Koninkryk oorweeg hulle eie weergawes hiervan. Behlawe om vertoë te rig dat dit onregverdig is, het enige iemand ʼn plan? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Hoe groen is die party waarvoor jy stem?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.