Hoe het jy Gereageer? episode artwork

EPISODE · Mar 21, 2025 · 2 MIN

Hoe het jy Gereageer?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 2:10 Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het. Hoe sal jy voel teenoor iemand wat so 'n groot opoffering gemaak het dat jy jou lewe aan dié persoon verskuldig is? Komaan, dink hoe dit jou sal laat voel?Die eerste suksesvolle nieroorplanting het in1954 plaasgevind. Dr. Joseph Murray, die hoof chirurg, is vir sy baanbrekerswerk met die Nobelprys bekroon.Deesdae vind daar jaarliks meer as 100 000 nieroorplantings, waarvan 36% van lewende skenkers kom, plaas. Stel jou voor iemand ondergaan ‘n operasie waarin hy een van sy niere skenk om vir jou te laat inplant. Hy stel homself hierdeur in gevaar in die proses; wat in werklikheid ‘n geskenk is om vir jou lewe te gee. Hoe sal dit jou laat voel?Jesus het natuurlik baie meer as dit gedoen. Hy het die geskenk van die Ewige Lewe aan diegene wat in Hom glo, deur sy dood aan die Kruis, gegee. So … hoe reageer ons daarop?Efesiërs 2:10 Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.Hoe? Onthou, God het ons gemaak wat ons nou is. Dit is Hy wat ons nuut gemaak het omdat ons aan Christus Jesus behoort. Hy het dit gedoen en boonop vir ons in staat gestel om die lewens te kan leef wat Hy lankal besluit het ons moet leef.Pablo Picasso het dit so gestel: Die sin van die lewe is om jou gawe te ontdek. En die doel van die lewe is om dit weg te gee.Ek kan nie aan 'n beter, meer vervullende manier dink, as om op God se gratis geskenk van die Ewige Lewe te reageer, deur jou eie unieke, Godgegewe gawe te eien en die res van jou lewe te spandeer om ander daarmee te dien.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 21, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Efesiërs 2:10 Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het. Hoe sal jy voel teenoor iemand wat so 'n groot opoffering gemaak het dat jy jou lewe aan dié persoon verskuldig is? Komaan, dink hoe dit jou sal laat voel? Die eerste suksesvolle nieroorplanting het in1954 plaasgevind. Dr. Joseph Murray, die hoof chirurg, is vir sy baanbrekerswerk met die Nobelprys bekroon. Deesda...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Hoe het jy Gereageer?

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 21, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!