Hoe hou ons spoor van hervorming? episode artwork

EPISODE · Nov 19, 2024 · 2 MIN

Hoe hou ons spoor van hervorming?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Een van die redes vir S&P se positiewe vooruitsig vir Suid-Afrika se kredietgradering is dat hulle dink die Regering van Nasionale Eenheid kan hervorming deurvoer wat ekonomie groei sal verhoog. Dit is dinge soos die skep van ʼn elektrisiteitsmark en implementering van die vragvervoer en logistiek meesterplan. Maar as mens die koerant lees klink die proses baie keer soos twee tree vorentoe en een tree terug. Hoe hou mens spoor van of daar vordering is, of nie? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 19, 2024

Embed this episode

NOW PLAYING

Hoe hou ons spoor van hervorming?

0:00 2:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on November 19, 2024.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!