Hoe Kan Jy Glo wanneer … episode artwork

EPISODE · Oct 21, 2024 · 2 MIN

Hoe Kan Jy Glo wanneer …

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 5:44 Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie? Het jy al ooit gevoel dat jy tussen twee vure sit? Het jy al gevoel dat daar 'n onoorbrugbare verskil bestaan tussen dít wat jy graag wil hê; met ander woorde die manier waarop jy jou lewe graag wil leef, en die manier waarop jy dag vir dag leef; en erger nog - die plek waarheen jy waarskynlik op pad heen is? Nee, my maat, jy is nie alleen nie.Daardie tweestryd begin gewoonlik met 'n so ‘n effense ongemak, maar mettertyd verander dit in 'n soort dowwe pyn wat jy net nie kan afskud nie. En dan verander dit in 'n deurdringende pyn waaraan jy regtig iets moet doen. En dis presies hoe dit jare gelede vir my gevoel het. Die probleem is, dat jy op hierdie wêreldse ‘rollercoaster’of te wel ‘n trapmeul van kompetisie beland het. Jy dink nou dat jy die eerste prys moet behaal in elke uitdaging wat op jou pad kom, en ‘n reuse sukses moet maak van alles wat jy aanpak. En die manier waarop jy jou sukses meet, is deur wat ander mense dink en sê; of hulle jou bewonder of jou kritiseer.En dit, my maat, bring jou op die afdraande pad met jou briek los; jy word 'n verwaande aandagsoeker; jy word soos 'n verslaafde wat die hele tyd na die volgende regmakertjie smag, die volgende klop op die skouer, die volgende, "Jy is fantasties. Jy is ’n wenner.” Maar dit bevredig jou nooit heeltemal nie. Dit gee jou nooit die vrede waarna jy smag nie. So lei jy op die ou end 'n betekenislose hol bestaan. Klink dit so ‘n bietjie bekend? Jesus het eenkeer gesê:Johannes 5:44 Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie?My vriend, Jesus het gekom om jou van al hierdie dinge vry te maak. Hy het gekom om jou van hierdie wêreldse aandagsoek-verslawing te genees; om jou met sy heerlikheid te vul. Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 5:44 Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie? Het jy al ooit gevoel dat jy tussen twee vure sit? Het jy al gevoel dat daar 'n onoorbrugbare verskil bestaan tussen dít wat jy graag wil hê; met ander woorde die manier waarop jy jou lewe graag wil leef, en die manier waarop jy dag vir dag leef; en erger nog - die plek waarheen jy waarskynlik op pad heen is? ...

NOW PLAYING

Hoe Kan Jy Glo wanneer …

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 21, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 5:44 Hoe kan julle ook in My glo terwyl julle gesteld is op die eer wat julle van mekaar ontvang en nie die eer soek wat van die enigste God af kom nie? Het jy al ooit gevoel dat jy tussen twee vure sit? Het jy al gevoel dat...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!