Hoe om God Te Eer episode artwork

EPISODE · May 14, 2024 · 2 MIN

Hoe om God Te Eer

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Korintiërs 6:19,20 Of verstaan julle nie dat julle liggame ’n tempel van die Heilige Gees is wat in julle woon en deur God aan julle gegee is nie? Julle behoort nie aan julleself nie, want julle is teen ’n duur prys gekoop. Daarom moet julle God met julle liggaam verheerlik. (NLV) Mense doen deesdae 'n paar vreemde goed met hulle lywe. Hulle deurboor dit op baie vreemde plekke, laat hulle tatoeëer, tooi hulself op, pronk met hulle lywe en gee hulle oor aan onsedelikheid. Nouja wat is die storie hier?Wel, jy kan dalk vir my sê, Berni wag net 'n oomblik. Ek het tattoos. Sê jy dit is verkeerd? Ek het gate in my ore, en neus, en mond, is dit verkeerd? Ek hou daarvan om op my beste te lyk, dit kan sekerlik nie verkeerd wees nie? Ek het 'n prominente prediker, nadat sy 'n ontrimpelingsoperasie gehad het, hoor sê dit is my liggaam, ek kan daarmee doen wat ek wil. Maar hier is my vraag. As jy 'n Christen is, as jy Jesus passievol wil volg ... is dit regtig jou eie liggaam?1 Korintiërs 6:19,20 Of verstaan julle nie dat julle liggame ’n tempel van die Heilige Gees is wat in julle woon en deur God aan julle gegee is nie? Julle behoort nie aan julleself nie, want julle is teen ’n duur prys gekoop. Daarom moet julle God met julle liggaam verheerlik. (NLV)Die apostel Paulus het dit aan die Korintiese kerk geskryf om hulle oor hulle seksuele onsedelikheid te vermaan. Wat was sy argument? Jy besit nie jou liggaam nie, want as jy besluit het om Jesus te volg; as jy sy gratis gawe van barmhartigheid en genade; van vergifnis en die ewige lewe aanvaar het, dan is jy teen 'n baie groot prys uit jou slawerny van sonde gekoop. Ja, die prys was die dood van Jesus, die Seun van God, wat aan die Kruis moes sterf.My doelwit is nie om iemand vir daardie tatoeëermerk, of gaatjies, of wat ook al, te veroordeel nie. My punt is dit: dink mooi wanneer jy besluit wat jy aan jou liggaam doen. Onthou, dit is nie jou eie nie. Jy is duur gekoop, verheerlik daarom vir God met jou liggaam.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 14, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Korintiërs 6:19,20 Of verstaan julle nie dat julle liggame ’n tempel van die Heilige Gees is wat in julle woon en deur God aan julle gegee is nie? Julle behoort nie aan julleself nie, want julle is teen ’n duur prys gekoop. Daarom moet julle God met julle liggaam verheerlik. (NLV) Mense doen deesdae 'n paar vreemde goed met hulle lywe. Hulle deurboor dit op baie vreemde plekke, laat hulle tatoeëer, tooi hulself op, pronk met hulle lywe en gee hulle oor aan onsedelikh...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Hoe om God Te Eer

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 14, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!