Hoe Om ‘n Leuen Uit Te Ken episode artwork

EPISODE · Aug 12, 2024 · 3 MIN

Hoe Om ‘n Leuen Uit Te Ken

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 8:31,44 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”… Julle is kinders van die duiwel; hy is julle vader, en julle wil doen wat julle vader wil hê julle moet doen. Hy was van die begin af 'n moordenaar. En hy staan nie aan die kant van die waarheid nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy leuentaal praat, is dit volgens sy aard, want hy is 'n leuenaar en die vader van die leuen Misleiding kom vandag oral voor. Dis die siekte van ons tyd! Redakteurs en joernaliste dis dit al jare lank, met hul eie perspektief daaroor, as ‘nuus’ op; maar my maat, dit is deesdae besig om hand uit te ruk. Fopnuus vier hoogty. Ons word so gekondisioneer deur alles rondom ons, dat dit al hoe moeiliker word om die waarheid, te midde van al die leuens, raak te sien.En dit is nie net op die terrein van nuus en inligting wat ons met hierdie probleem stoei nie. Dit gebeur ook in ons persoonlike lewens. Hoe dikwels is jy al deur iemand, wat voorgee om 'n vriend te wees, maar eintlik net iets van jou wil hê, gemanipuleer?Hier is ‘n belangrike vraag: … hoe identifiseer jy 'n leuen wanneer jy dit teëkom?Johannes 8:31,44 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”… Vers 44: Julle is kinders van die duiwel; hy is julle vader, en julle wil doen wat julle vader wil hê julle moet doen. Hy was van die begin af 'n moordenaar. En hy staan nie aan die kant van die waarheid nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy leuentaal praat, is dit volgens sy aard, want hy is 'n leuenaar en die vader van die leuen.En die antwoord lê in dit wat Jesus hier sê: die manier om 'n leuen raak te sien, is om die Waarheid te ken. Ja, die manier om 'n leuen raak te sien, is om na Hom te luister, om nie net sy boodskap te aanvaar nie, maar om dit te gehoorsaam. Wees op jou hoede, want die duiwel het sekergemaak dat die wêreld van leuens deurdrenk is. Maar daardie leuens word al hoe duideliker en makliker om te onderskei, wanneer Jesus se Waarheid jou hart vul.Volg Jesus. Aanvaar en gehoorsaam sy woorde... en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”Dis sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 8:31,44 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”… Julle is kinders van die duiwel; hy is julle vader, en julle wil doen wat julle vader wil hê julle moet doen. Hy was van die begin af 'n moordenaar. En hy staan nie aan die kant van die waarheid nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy leuentaal praat, is dit volgens s...

NOW PLAYING

Hoe Om ‘n Leuen Uit Te Ken

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 12, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 8:31,44 Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”… Julle is kinders van die duiwel; hy...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!