Hoe om ‘n Leuen uit te ken episode artwork

EPISODE · Jul 15, 2024 · 3 MIN

Hoe om ‘n Leuen uit te ken

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 86:11 Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien. Het jy al daaraan gedink, dat jy ‘n pad as vol draaie sal kan beskryf, net omdat jy dit met 'n reguit pad vergelyk? Maar jy weet ook dat om dit te kan doen, moet jy weet hoe ’n reguit pad lyk.Op dieselfde manier sal jy nooit 'n leuen kan uitken as jy nie die waarheid ken nie. En ongelukkig word te veel mense deur leuens mislei. Ja, my vriend, soveel pyn is veroorsaak deur die leuen dat rykdom jou gelukkig kan maak. Of wat van die leuen dat ons gevoelens baie belangriker as die waarheid is? Dis een groot leuen wat baie mense op 'n dwaalspoor lei.Die lys van hierdie tipe leuens is oneindig. En so baie van hierdie sogenaamde waarhede, is so verleidelik dat ons daaraan vashou, selfs wanneer ons in ons binneste vermoed dat iets dalk nie heeltemal pluis is nie.Kom ons kyk hoe ons daardie duiwelse leuens, as leuens kan uitken? Hoe kan ons bevry word van die vernietiging wat hulle noodwendig tot gevolg het? Hier is die antwoord …Psalm 86:11 Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien.Ons bring die diepste begeertes van ons harte na God. Ons vra Hom om ons sy weg te leer en ons op sy pad te lei, sodat ons kan wandel in die enigste Waarheid wat saak maak. Sy Waarheid.Ons vra Hom om in ons harte te werk, sodat ons daardie toutrekkery tussen goed en kwaad kan oorwin. Ons bid dat die begeertes van ons hart sy Naam sal eer en dat ons bo alles sy wil vir ons lewens sal begeer, net soos dit ook in die Hemel is.Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 15, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 86:11 Leer my u pad, Here, ek wil wandel in u waarheid; leer my U met toewyding dien. Het jy al daaraan gedink, dat jy ‘n pad as vol draaie sal kan beskryf, net omdat jy dit met 'n reguit pad vergelyk? Maar jy weet ook dat om dit te kan doen, moet jy weet hoe ’n reguit pad lyk. Op dieselfde manier sal jy nooit 'n leuen kan uitken as jy nie die waarheid ken nie. En ongelukkig word te veel mense deur leuens mislei. Ja, my vriend, soveel pyn is veroorsaak deur die...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Hoe om ‘n Leuen uit te ken

0:00 3:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 15, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!