Hoe om nie te Misluk Nie episode artwork

EPISODE · Apr 23, 2024 · 2 MIN

Hoe om nie te Misluk Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 5:19 Jesus het daarop reageer: “Ek verseker julle, die Seun kan niks uit sy eie doen nie. Hy doen slegs wat Hy die Vader sien doen. Wat die Vader ook al doen, dit doen die Seun net so (NLV)Het jy al ooit dapper en entoesiasties besluit om in die geloof iets vir God te doen en ‘n volslae mislukking gemaak? Ek het ook al. En dan wonder ons hoekom God nie gehelp het nie. Here, wat doen U? Ek het U vertrou, maar U het my in die steek gelaat!Baie mense wat al probeer het om iets vir God te doen en misluk het, voel ook so. En tog het Jesus nooit in iets gefaal nie. Selfs toe Hy gelyk het soos die wêreld se grootste verloorder wat daar aan daardie Kruis gehang het - was Hy die grootste oorwinnaar van alle tye.Ja, kom ons sê dit maar; soms lyk God se planne vanuit 'n menslike oogpunt na ‘n mislukking - maar vanuit die hemel se balkon, vorm dit alles deel van sy plan. Ander kere is dit omdat ons in geloof opgetree het, ja, miskien selfs met groot geloof, sonder om by Hom te hoor, of ons grootse onderneming deel van sy plan is.Dit bring ons by die geheim van Jesus se 100% rekord van sukses:Johannes 5:19 Jesus het daarop reageer: “Ek verseker julle, die Seun kan niks uit sy eie doen nie. Hy doen slegs wat Hy die Vader sien doen. Wat die Vader ook al doen, dit doen die Seun net so (NLV).Jesus het nooit misluk wanneer Hy iemand wou genees nie. Hy het nie gesink toe hy op water geloop het nie. Op sy bevel het die water in wyn verander. Hoekom?Want Hy het net gedoen wat Hy sy Vader sien doen het. Hy het volgens sy Vader se wil opgetree. As jy dus in geloof optree, maak eers seker by God; bid, vra Hom wat sy wil is, sodat jy uiteindelik sal doen wat ons Vader reeds doen!Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 23, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 5:19 Jesus het daarop reageer: “Ek verseker julle, die Seun kan niks uit sy eie doen nie. Hy doen slegs wat Hy die Vader sien doen. Wat die Vader ook al doen, dit doen die Seun net so (NLV) Het jy al ooit dapper en entoesiasties besluit om in die geloof iets vir God te doen en ‘n volslae mislukking gemaak? Ek het ook al. En dan wonder ons hoekom God nie gehelp het nie. Here, wat doen U? Ek het U vertrou, maar U het my in die steek gelaat! Baie mense wat al probeer h...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Hoe om nie te Misluk Nie

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 23, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!