EPISODE · Feb 21, 2023 · 2 MIN
Hoe om soos 'n ekonoom na die Begrotingsrede te luister
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
More middag lewer die Minister van Finansies die Begrotingsrede. Dit kan maklik klink soos een dêm ding na die ander: ekonomiese vooruitsigte, klomp los bestedingsbeloftes, en dan die sondebelastings. Maar hier is raad as jy soos ʼn ekonoom wil luister. Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings bly my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Hoe om soos 'n ekonoom na die Begrotingsrede te luister
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.