Hoe om Vrees en  Moedeloosheid te Oorwin episode artwork

EPISODE · Jun 11, 2024 · 2 MIN

Hoe om Vrees en Moedeloosheid te Oorwin

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJosua 1:9 Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.” Het jy al opgelet wat met jou emosies gebeur wanneer dinge skeefloop? Die tye wanneer omstandighede baie sleg lyk en wanneer die donker wolke om ons saampak en ‘n massiewe storm vorm, wat dreig om ons te vernietig. Ja, dis amper asof ons emosies daarmee saamspeel, om dinge nog erger te maak. Het jy dit al ervaar?God het nogal ‘n sin vir humor. Die oggend toe ek hierdie boodskap voorberei het, was ek gekonfronteer met 'n ernstige kwessie wat ons bediening bedreig het. En net daar, het my emosies dinge nog erger laat lyk, soos wat met ons almal gebeur wanneer ons emosies handuit ruk.Ek is die ou in beheer. Ek is die een na wie mense kyk wanneer dinge verkeerd loop. Ek is die een ou wat nie wankelrig in sy geloof kan wees nie. Glo my, dit veroorsaak groot druk! Maar jy sien, ek was al voorheen in so ‘n situasie. En wanneer dit gebeur, is die eerste versie waarna ek soek, hierdie een in:  Josua 1:9 Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.”Dit was die woorde wat God net na Moses se dood, vir Josua gesê het toe hy as die leier van Israel moes oorneem. Hy moes oorlog voer om die land, wat God eeue tevore aan Abraham beloof het, in te neem.Dit was ’n skrikwekkende tyd en in sulke tye ervaar ‘n mens twee emosies. Vrees en moedeloosheid. Wat 'n giftige mengsel is dit nie! Vrees, wel ons verstaan wat dit is. Maar moedeloosheid of ontsteltenis – is daardie gevoel van om verpletter te wees wanneer dinge nie uitwerk soos ons gehoop het dit sou nie – dit is soos 'n leër van rysmiere wat aan ons siel vreet en ons vertroue in God vernietig.Maar die opdrag is: Wees sterk, wees vasberade. Hoe kry ons dit reg?... want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.”Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 11, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Josua 1:9 Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.” Het jy al opgelet wat met jou emosies gebeur wanneer dinge skeefloop? Die tye wanneer omstandighede baie sleg lyk en wanneer die donker wolke om ons saampak en ‘n massiewe storm vorm, wat dreig om ons te vernietig. Ja, dis amper asof ons emosies daarmee saamspeel, om dinge nog erger te maak. Het jy dit al erv...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Hoe om Vrees en Moedeloosheid te Oorwin

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 11, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!