Hoe verklaar jy dit: Hoekom voel metaal kouer as hout? SA se padda-rooilys episode artwork

EPISODE · Aug 16, 2026 · 21 MIN

Hoe verklaar jy dit: Hoekom voel metaal kouer as hout? SA se padda-rooilys

from Hoe verklaar jy dit? · host RSG

16 Augustus 2026: Het jy geweet 'n metaalstoel en 'n houtstoel kan presies dieselfde temperatuur wees, maar metaal voel kouer omdat dit hitte baie vinniger uit jou vel trek? Jou brein ervaar die vinnige hitteverlies as kouer. Ons verduidelik hoekom jou sintuie jou soms mislei, én hoe wetenskaplikes bepaal watter paddas en ander amfibieë op Suid-Afrika se rooilys beland, en waarom dit belangrik is vir bewaring.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 16, 2026

Embed this episode

Ready to play

Hoe verklaar jy dit: Hoekom voel metaal kouer as hout? SA se padda-rooilys

0:00 21:35

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Hoe verklaar jy dit??

This episode is 21 minutes long.

When was this Hoe verklaar jy dit? episode published?

This episode was published on August 16, 2026.

Can I download this Hoe verklaar jy dit? episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!