EPISODE · Aug 29, 2023 · 1 MIN
Hoe vorder die hervormings?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Al wat ʼn kommentator is sê gewoonlik, as ons maar net kan vorder met die hervormings... Die afgelope week is daar wel bietjie rapportering oor die vordering in die Fitch Tracker en deur Operasie Vulindlela. Dit is nie ʼn telbord nie, maar dit sê darem wat beweeg. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Hoe vorder die hervormings?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.