EPISODE · May 15, 2024 · 2 MIN
Hoe wil die ANC, DA, EFF, IVP< ActionSA ons werkloosheidsprobleem oplos?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika het gister aangekondig dat Suid-Afrika se werkloosheidskoers in die eerste kwartaal gestyg het tot 32,9%. Daar is darem 22 000 nuwe werksgeleenthede geskep, maar die werkloosheidskoers het gestyg omdat baie meer mense wat vroeer gesê het hulle is nie meer ekonomies aktief nie, weer begin werk soek het. Mens wonder soms, kan enige iets die werkloosheidsprobleem oplos? Ek het vir GPT-4 gevra om te kyk wat die verskillende politieke partye in hulle manifeste voorstel. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Hoe wil die ANC, DA, EFF, IVP< ActionSA ons werkloosheidsprobleem oplos?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.