Hoekom Aan Heilgheid Werk? episode artwork

EPISODE · Aug 7, 2024 · 2 MIN

Hoekom Aan Heilgheid Werk?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 1:14-16 Wees gehoorsaam aan God, want julle is sy kinders. Moenie weer soos vroeër julle natuurlike neigings die oorhand laat kry nie. Julle het destyds nie van beter geweet nie. Soos Hy wat julle geroep het heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel ook heilig wees. Hy het immers self gesê: “Wees heilig, want Ék is heilig!” (NLV) Om deugsaam te wees en goed te doen, kan moeilik wees. Wanneer almal in die lewe boos optree – wat nogal dikwels gebeur – is dit moeilik om stroom-op te swem. Is dit regtig die moeite werd? Moet jy selfs probeer?Dink terug aan die laaste keer toe jy teen die stroom geswem het – teen sosiale norme, teen portuurgroepsdruk, in gesinskonflik – deur bloot te probeer om goed te wees en goed te doen. Hoe het jy dit ondervind?Jy kom uiteindelik op die punt waar jy dink: Ag, hoekom moet ek myself moeg maak as dit nie werk nie? Ek gaan handdoek ingooi en saam met die stroom gaan. Want om anders te wees, is harde werk.Weet jy, dít is wat die woord heiligheid beteken - afgesonder of toegewy aan God om sy doel te vervul. Dit gaan daaroor om te verskil van die res van die wêreld op die wyse waarop ons ons liefde en ons waardes uitleef en hoe ons ons gedra ... omdat ons aan Hom behoort. Maar as dit dan so moeilik is, hoekom sal ek myself afsloof?1 Petrus 1:14-16 Wees gehoorsaam aan God, want julle is sy kinders. Moenie weer soos vroeër julle natuurlike neigings die oorhand laat kry nie. Julle het destyds nie van beter geweet nie. Soos Hy wat julle geroep het heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel ook heilig wees. Hy het immers self gesê: “Wees heilig, want Ék is heilig!” (NLV)Hoekom moet ons in ons lewenswandel heilig wees? Want as jy God ken, weet jy dis wat Hy van jou vra. Wanneer jy Hom liefhet, word jy geroep om Hom te gehoorsaam, om anders te wees, om afgesonder te wees ... want, jy is mos sy kind; Hy het jou gekies.En asof dit nie genoeg is nie; hier is wat God vandag vir jou sê: “Wees heilig, want Ék is heilig!”Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 7, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:14-16 Wees gehoorsaam aan God, want julle is sy kinders. Moenie weer soos vroeër julle natuurlike neigings die oorhand laat kry nie. Julle het destyds nie van beter geweet nie. Soos Hy wat julle geroep het heilig is, moet julle in julle hele lewenswandel ook heilig wees. Hy het immers self gesê: “Wees heilig, want Ék is heilig!” (NLV) Om deugsaam te wees en goed te doen, kan moeilik wees. Wanneer almal in die lewe boos optree – wat nogal dikwels gebeur – is dit m...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Hoekom Aan Heilgheid Werk?

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 7, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!