Hoekom die staatskuld saak maak episode artwork

EPISODE · May 23, 2025 · 3 MIN

Hoekom die staatskuld saak maak

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Daar is heelwat goeie kommentaar oor die Begroting en die luisteraars wat fyn lees sal sien dat daar baie geskryf word oor die sogenaamde fiscal slippage. Dit is die feit dat die Minister meer moet leen as wat die medium-termyn raamwerk en selfs die Maart Begroting voorsien het. Die staatskuld-tot-BBP verhouding is veronderstel om ʼn piek te bereik, maar dit is op die hoër vlak van 77,4%. Dit is die moeite werd om te verduidelik hoekom dit so belangrik is.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 23, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Hoekom die staatskuld saak maak

0:00 3:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 3 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on May 23, 2025.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!