EPISODE · Jan 23, 2024 · 2 MIN
Hoekom die verkiesing die repokoers beinvloed
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In Makro-ekonomie is dit moeilik om oor een ding te praat sonder om ook ʼn klomp ander vraagstukke aan te raak. Hierdie week se Makro nuus is Desember maand se VPI inflasiekoers en die Monetêre Beleidskomitee se eerste vergadering van die jaar. Voor ek praat oor die vooruitsigte vir die repokoers moet ek eers oor die fiskale posisie gesels. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Hoekom die verkiesing die repokoers beinvloed
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.