Hoekom hierdie week se repokoersbesluit saak maak episode artwork

EPISODE · May 22, 2023 · 2 MIN

Hoekom hierdie week se repokoersbesluit saak maak

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Hierdie week se belangrike aanwysers is Aprilmaand se VPI en PPI syfers en ekonome verwag klein dalings in die inflasiekoers. Dan vergader die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee van Dinsdag af en Donderdag kondig hulle ʼn repokoersbesluit aan. Almal is bang dat dit nog ʼn 50-basispunte verhoging gaan wees. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 22, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Hoekom hierdie week se repokoersbesluit saak maak

0:00 2:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on May 22, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!