EPISODE · Aug 1, 2023 · 2 MIN
Hoekom 'n koolstofbelasting kan werk
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Juliemaand was die warmste maand op rekord. Die internasionale nuus het verslag gedoen oor hittegolwe en veldbrande in die noordelike halfrond. Hoof van die VN Antonio Guterres het gesê dat aardverwarming nou oorgaan in die aarde wat kook. Ek is nie ʼn omgewingskundige nie, maar wil argumenteer dat die probleem en die oplossing lê in die ekonomie. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Hoekom 'n koolstofbelasting kan werk
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.