EPISODE · Aug 30, 2023 · 2 MIN
Hoekom ons besorgd moet wees oor die Sjinese ekonomie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Baie ontleders het verwag dat die Sjinese ekonomie sterk gaan herstel nadat hulle Covid-inperking opgehef is. Dit het nie gebeur nie en die aanwysers bly teleurstellend. Wat is aan die gang en wat gaan die impak wees op ons hier in Suid-Afrika? Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Hoekom ons besorgd moet wees oor die Sjinese ekonomie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.