EPISODE · Apr 20, 2018 · 35 MIN
Hoekom sing ons Psalms?
from Radio Scriptura
Ons gesels oor die twee aspekte van hierdie vraag: (1) Hoekom sing Christene in tye van aanbidding? (2) Hoekom juis Psalms sing? Om die vrae te beantwoord kyk ons na Efesiërs 5:18,19 & Kolossense 3:16, wat Augustinus, Luther & Calvyn oor die Psalms sê en uiteindelik wat die plek van Psalms in ons aanbidding het. BRONNE WAARUIT AANGEHAAL IS: Prof. VE d'Assonville se: -Die Psalmboek as ons Reformatoriese erfenis & -Die Psalms sing van Christus KONTAK: Sluit aan by ons Slack-gemeenskap (eksklusiewe bonusmateriaal en meer): https://scripturaforum.slack.com LUISTER HIER: iTunes TuneIn Stitcher
NOW PLAYING
Hoekom sing ons Psalms?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.