EPISODE · May 8, 2026 · 1 MIN
Hof toe oor 'n handdoek
from Driesestig · host RSG
‘n Duitse toeris is hof toe oor ‘n Griekse vakansie-ervaring wat nie na wense was nie. Hy het min kans gekry om die sonbeddens te gebruik, want ander toeriste het voor sesuur soggengs al hul handoeke op die beddens gesit om hul plek te hou. Op die ou end moes die toeroperateur opdok.
NOW PLAYING
Hof toe oor 'n handdoek
0:00
1:49
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Vrugtediefstal in die Wes-Kaap
Jan 19, 2022 ·5m
Similar Podcasts
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Driesestig?
This episode is 1 minute long.
When was this Driesestig episode published?
This episode was published on May 8, 2026.
What is this episode about?
‘n Duitse toeris is hof toe oor ‘n Griekse vakansie-ervaring wat nie na wense was nie. Hy het min kans gekry om die sonbeddens te gebruik, want ander toeriste het voor sesuur soggengs al hul handoeke op die beddens gesit om hul plek te hou. Op die...
Can I download this Driesestig episode?
Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!