EPISODE · Apr 12, 2024 · 1 MIN
Hoof uitvoerende beamptes (CEO's) het verander
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Om ʼn maatskappy se hoof uitvoerende beampte te wees is nie maklike werk nie. Die geld is goed, maar die eise is baie. Deesdae moet hulle ook kyk na ESG doelwitte, of te wel, Environmental, Social en Governance doewitte. Hulle moet fokus op “soft skills” en interpersoonlike vaardighede. Die vraag is het die tipe CEO verander oor tyd? Nuwe navorsing uit die VSA gee ʼn paar leidrade. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Hoof uitvoerende beamptes (CEO's) het verander
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.