Hoop Seëvier episode artwork

EPISODE · Apr 7, 2026 · 3 MIN

Hoop Seëvier

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 1:3 Alle eer aan die God en Vader van ons Here Jesus Christus, want sonder dat ons dit verdien, het Hy sy ontferming aan ons betoon deur die proses te begin wat op ons weergeboorte uitgeloop het. Nou het ons regtig hoop omdat Jesus Christus uit die dood opgestaan het. (NLV) Ek voel vandag so ‘n bietjie af. Die lewe kan partykeer  wroeging veroorsaak. Sommige dae voel ons seker almal so ‘n bietjie tam en sonder hoop. Dit is ‘n dag wanneer jy met moeite die een voet voor die ander sit, of wanneer jy stres en spanning, wat buite jou beheer is, ervaar. Wat doen ons daaraan?Ek is geseën met die wonderlikste "werk" in die wêreld, as ek dit so kan noem. Ek doen daagliks werk wat my met absolute vreugde vervul, wanneer ek, 365 dae per jaar, die goeie nuus van Jesus met jou en mense wêreldwyd deel. Dis waarvoor ek gemaak is.Maar sommige dae voel ek ook sommer mistroostig. Miskien is ek 'n bietjie van stryk af; ek ervaar spanning as gevolg van my kleindogter se stryd teen kanker en soms ook as gevolg van die skryf- en produksie-sperdatums van die FRESH-boodskappe. Moenie my verkeerd verstaan nie, ek is absoluut versot op wat ek doen, maar die lewe is nie aldag vir my en vir jou maklik nie.Ons het die afgelope paar dae gepraat oor die wonder en die vreugde van die opstanding van Jesus Christus. En met Paassondag net twee dae gelede, behoort ons tog nog steeds daardie vreugde te ervaar, nie waar nie? Maar hoe verbind jy dit met die realiteite van jou lewe, al die dinge waarmee jy vandag te doen het?1 Petrus 1:3 Alle eer aan die God en Vader van ons Here Jesus Christus, want sonder dat ons dit verdien, het Hy sy ontferming aan ons betoon deur die proses te begin wat op ons weergeboorte uitgeloop het. Nou het ons regtig hoop omdat Jesus Christus uit die dood opgestaan het. (NLV)Wanneer jy in Hom glo, gee Christus se opstanding jou 'n oorvloedige gawe; 'n kwytskelding, 'n nuwe lewe om van nou af te leef ... te leef tot in ewigheid. En dit, my vriend, is die geheim: want... Nou het ons regtig hoop omdat Jesus Christus uit die dood opgestaan het.Te midde van alles wat in jou lewe aangaan, kan jy vashou aan daardie hoop. Dit leef elke minuut van elke dag in jou hart. Dit sterf nooit, want in Christus is dit 'n lewende hoop.En dit is God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:3 Alle eer aan die God en Vader van ons Here Jesus Christus, want sonder dat ons dit verdien, het Hy sy ontferming aan ons betoon deur die proses te begin wat op ons weergeboorte uitgeloop het. Nou het ons regtig hoop omdat Jesus Christus uit die dood opgestaan het. (NLV) Ek voel vandag so ‘n bietjie af. Die lewe kan partykeer wroeging veroorsaak. Sommige dae voel ons seker almal so ‘n bietjie tam en sonder hoop. Dit is ‘n dag wanneer jy met moeite die ...

NOW PLAYING

Hoop Seëvier

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 7, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan Mail1 Petrus 1:3 Alle eer aan die God en Vader van ons Here Jesus Christus, want sonder dat ons dit verdien, het Hy sy ontferming aan ons betoon deur die proses te begin wat op ons weergeboorte uitgeloop het. Nou het ons regtig hoop...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!