HUISHOU deur Philip Rademeyer episode artwork

EPISODE · Oct 22, 2020 · 1H 17M

HUISHOU deur Philip Rademeyer

from Radioteater · host RSG

Twee wit vroue in Kaapstad wil ‘n swart kind aanneem. Die ouer vrou, Dirkie, is ‘n lektor in sosiologie en dryf die aannemingsproses. Dirkie wil sorgvuldig, noukeurig ‘n huis opbou en vol maak, en dink ook hulle het ‘n politiese plig om by te dra tot die nuwe Suid-Afrika (“dis oor jou white guilt,” terg haar vrou). Die jonger vrou, Hester, is ‘n loskop wandelaar. Sy ontvang ‘n oproep wat haar dwing om na haar ouerhuis terug te keer. Die naweek op haar plattelandse tuisdorp dompel haar in ‘n identiteitskrisis, en sy begin wonder oor haar wortels en Afrikaner-erfenis. Soos beide vroue vasklou aan hulle beginsels en verbete baklei om deur die ander gehóór te word, word hulle verhouding en liefde op die spel geplaas. ‘n Drama oor verhoudings, die soeke na die “ek” in die “ons”, en mense wat verby mekaar praat. Nadia Valvekens vertolk die rol van Dirkie en Cintaine Schutte dié van Hester.

NOW PLAYING

HUISHOU deur Philip Rademeyer

0:00 1:17:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 1 hour and 17 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on October 22, 2020.

What is this episode about?

Twee wit vroue in Kaapstad wil ‘n swart kind aanneem. Die ouer vrou, Dirkie, is ‘n lektor in sosiologie en dryf die aannemingsproses. Dirkie wil sorgvuldig, noukeurig ‘n huis opbou en vol maak, en dink ook hulle het ‘n politiese plig om by te dra...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!