EPISODE · Apr 17, 2024 · 2 MIN
Huishoudelike inflasie en die VPI
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Business Day het gister gerapporteer dat die fondsbestuurgroep Ninety One sê dat huishoulike inflasie hoër is as wat die verbruikersprysindeks aandui. Dit is ʼn interessante stukkie navorsing, maar hulle is aan ʼn gevaarlike kant van die debat. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Huishoudelike inflasie en die VPI
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.