EPISODE · May 8, 2024 · 1 MIN
Huislenings en inflasiemikpunte
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Gereelde luisteraars sal weet dat ek dink die Reserwebank se inflasieteiken is redelik belangrik. Die Sunday Times het die afgelope naweek gevra of die teikenband nie dalk verhoog moet word ter wille van huiseienaars nie en die kort antwoord is nee, maar ek wil dit graag langer verduidelik. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Huislenings en inflasiemikpunte
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.