Skip to content
Hunter Kennedy episode artwork

Dec 4, 2020 45 min

Hunter Kennedy

from Wat de vloekwoord?! Hosted by Gerhard van Huyssteen

Hunter Kennedy in gesprek met Elmarie Claassens. Hunter Kennedy is 'n bekende rocker en die skepper van die lirieke van Fokofpolisiekar en Die Heuwels Fantasties – Suid-Afrikaanse musiekgroepe met kultusstatus. Hunter gesels in hierdie aflewering oor 20 jaar in die musiekbedryf, die "Fok God"-insident, sy proses om liedjies te skryf, die donker tye in sy eie lewe en hoe hy homself nie te ernstig opneem nie. Elmarie Claassens is 'n kliniese sielkundige in 'n privaat praktyk. NB: Menings wat deur gaste in hierdie reeks uitgespreek word, verteenwoordig nie die menings van die onderhoudvoerders nie. Insgelyks verteenwoordig geen mening of uitspraak in hierdie podsendingreeks die opinie van die Noordwes-Universiteit, die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, BlueTek Computers of watkykjy.co.za nie.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

Hunter Kennedy

0:00 45:52

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of Wat de vloekwoord?!?

This episode is 45 minutes long.

When was this Wat de vloekwoord?! episode published?

This episode was published on December 4, 2020.

Can I download this Wat de vloekwoord?! episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.